Jong Afrikaner| Identiteit: Die Wit-pil | Goosenomics Ep. 12

Jong Afrikaner| Identiteit: Die Wit-pil | Goosenomics Ep. 12

From: Goosenomics
0 0 6 months ago
In die vorige episode het Ruan gepraat oor die “Swart-pil”probleme waarmee die jeug vandag sukkel. Maar in die 12de episode van die Goosenomics Podcast bespreek Ruan hoe die Afrikaner-jeug die toekoms moet benader van ‘n “Wit-pil” perspektief af.

Die Wit-pil kan opgesom word as ‘n manier om hoop in ‘n somber situasie te kry. As mens die Wit-pil sluk dan besluit jy om te veg vir ‘n beter toekoms al is die kanse van sukses skraal.

Ruan gebruik die Wit-pil analogie om vir jong Afrikaners te ... See More

Author

Find us on Facebook

Help